FB Twitter
Skoolsiek Banner
Skoolsiek Seating Plan

Available Tickets:


Area
Row Number
Seat Number
Total Quantity
Sub Total excluding admin fee

Pre-Paid Funds: R 0

Skoolsiek

Laerskool Bastion se Graad 4-7 leerders bied met trots aan: "SKOOLSIEK"

Event Organiser: Laerskool Bastion

Event Info

Nuusflits! - Laerskool Bastion se Graad 4-7 leerders bied met trots aan: "SKOOLSIEK" - geskryf deur Daniel Wolmarans en Esmé de Wet. Daar sal slegs 6 vertonings wees wat geskied oor 4 dae. Op die Vrydag en Saterdag sal daar 'n middag en aandvertoning wees. Gereserveerde plekke kan aanlyn of by die skool deur slegs ouers gekoop word. - - Die prys van die kaartjies sluit 'n skakel na 'n webtuiste in, waar u self die DVD en foto's kan aflaai. U kan dus kies en keur watter foto's u wil druk. U kan selfs die skakel deel met familie wat oorsee is. Enige verdere navrae skakel die skool. News Flash! - - Bastion Primary School Grade 4-7 learners proudly presents: "SKOOLSIEK" written by Daniel Wolmarans and Esmé de Wet. There will only be 6 shows in 4 days. On Friday and Saturday there will be an afternoon and evening performance. Seats are reserved and tickets can be purchased online or only parents can purchased tickets at the school. - - The price of the tickets include a link to a website where you can download the DVD and photos yourself. You can pick and choose which photos you want to print. You can even share the link with family who are overseas. - - Any further enquiries contact the school.

Event Details

Start 2020-07-08 19:00

End Date 2020-07-11 21:30

Cnr of Jakaranda Street and Protea Rd

Protea Hoogte

Cape Town

Extra Info

Event Organiser Details:
Laerskool Bastion
[email protected]

Event Type:
Music


Entry Age:


Location:
GPS Coordinates:
Google Map Link